Karen Allen

Karen Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Karen Jane Allen
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karen Allen (gebore 5 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Animal House (1978), Raiders of the Lost Ark (1981), Starman (1984), en Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy